1
/
of
1
Baobab
flip flops Nik naks
flip flops Nik naks
Regular price
$35.00 NZD
Regular price
Sale price
$35.00 NZD
Unit price
/
per
Taxes included.
Couldn't load pickup availability
As jy sopas ´n Kaapse bergpiek uitgeklim het en weer jou voete wil voel na ´n lang staptog in die stof en bos, kan jy die kampvuur aansteek en jou stapskoene uittrek, ´n stywe beker moerkoffie gooi en jou tone in ´n paar Republk Plakkies inwurm vir ´n gemak wat jou die dag moeite werd sal maak. Ontspan ´n bietjie trek jou kortbroek aan en soos jy afkyk na jou voete – voel sommer weer tuis in jou eie land.
Share
